← Terug na Groep
GDC Business Ads
Chris Connoway
Bemarking
Skakel: —
WhatsApp: 0832263571
E-pos: cwrconnoway@gmail.com
Webtuiste: —
Ons help besighede met sosiale media advertensies en die verspreiding daarvan.
Oor Ons
Beskik jou besigheid oor 'n effektiewe & professionele Facebook blad ?
Is jou besigheid se Facebook blad aktief ?
NEE op die bogenoemde vrae kan negatief vir jou besigheid wees.
Het jy tyd vir die optrek en skep van mooi professionele advertensies vir jou besigheid ?
GDC Business Ads kan jou help met bekostigbare maand tot maand pakette wat die optrek en skep van advertensies insluit.Hierdie advertensies word weekliks geplaas en versprei om jou blad en effektief te hou.