← Terug na Groep

Dinamiese Netwerk Bemarking

Lilian Zaaiman
Bemarking
Blou

Skakel:

WhatsApp: 084 512 9784

E-pos: info@dnbnetwerk.co.za

Webtuiste: https://dnbnetwerk.co.za

Raak deel van die DNB familie

Oor Ons

Dit is DNB se doel om die Bloemfontein Afrikaas, christelike, besigheidsgemeenskap uit te brei en te ondersteun saam met mense wat dieselfde gesindheid het om ander te help. Die plan is om ’n sterk besigheidsgemeenskap te bou van mense wat mekaar wil help om te groei en suksesvol te wees.

Adres

Engen Garage, Cecilia Park
Kwaggafontein
Bloemfontein

9301

Spesiale Aanbiedinge

Spesiale Aanbieding
×