← Terug na Groep

Carpe Diem IT Solutions

Bernard Wiid
Rekenaar Dienste en Herstel
Blou

Skakel: 0518800380

WhatsApp: 06152852611

E-pos: bernard@carpediemit.co.za

Webtuiste: https://carpediemit.co.za/

Ons bied betroubare IT-oplossings vir besighede en individue. Ons rekenaar ondersteuning is om tegnologie eenvoudig en effektief vir ons kliënt te maak.

Oor Ons

Ons fokus op professionele, persoonlike en betroubare tegnologie-oplossings vir klein besighede, organisasies en individue. Ons doel is om kliënte te help om tegnologie beter te benut sodat hulle meer produktief, veilig en doeltreffend kan werk.

Ons dienste sluit onder andere in:

- IT ondersteuning en probleemoplossing
- Rekenaar- en netwerkinstallasies
- WiFi- en internetoplossings
- Point of Sale (POS) stelsels
- Wolk-rugsteun en data beskerming
- Webhosting, domeine en e-posdienste
- Sekuriteit en kamera-oplossings
- Besigheidsautomatisasie en sagteware-oplossings

By CarpeDiem IT Solutions glo ons daaraan om langtermyn verhoudings met ons kliënte te bou deur eerlike diens, praktiese oplossings en vinnige ondersteuning te lewer. Ons werk saam met besighede om tegnologie maklik, toeganklik en betroubaar te maak — sodat hulle kan fokus op wat regtig belangrik is.

Adres

11 De la Rey ave
Generaal De Wet
Bloemfontein

9301

Spesiale Aanbiedinge

Geen spesiale aanbiedinge tans beskikbaar nie.

×